AAAA; Afrikaanse Vertaling http://joomlacode.org/gf/project/afrikaans_taal
; $Id: af-ZA.com_config.ini 1788 2012-07-31 22:18:21Z gerrit_hoekstra $
; Joomla! Projek
; Copyright (C) 2005 - 2012 Open Source Matters. All rights reserved.
; Lisensie http://www.gnu.org/licenses/gpl-2.0.html GNU/GPL, sien LICENSE.php
; Let op: Alle ini lêërs moet as UTF-8 gestoor word
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_PHP_MAIL="PHP Mail"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_SITE_EMAIL="Webwerf E-pos"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_SMTP="SMTP"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_SSL="SSL"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_TLS="TTL"
COM_CONFIG_FIELD_SITE_NAME_LABEL="Webwerf Naam"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_AUTHOR_EMAIL="Outeur E-pos"
COM_CONFIG_FIELD_UNICODESLUGS_DESC="Kies tussen transliterasie en unicode aliase. Transliterasie is die verstek."
COM_CONFIG_FIELD_UNICODESLUGS_LABEL="Unicode Aliase"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_ADMINISTRATOR_ONLY="Administrateur Alleenlik"
COM_CONFIG_FIELD_TEMP_PATH_DESC="Kies asseblief 'n skryfbare Tydelike folder."
COM_CONFIG_FIELD_TEMP_PATH_LABEL="Gidspad na Tydelike Vouer"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_USERNAME_LABEL="SMTP Gebruikername"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_PORT_LABEL="SMTP Poort"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_PASSWORD_LABEL="SMTP Wagwoord"
COM_CONFIG_FIELD_SITE_OFFLINE_LABEL="Webwerf van lyn af"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_ENTIRE_SITE="Gehele Webwerf"
COM_CONFIG_FTP_DETAILS="FTP Inteken Details"
COM_CONFIG_SAVE_SUCCESS="Konfigurasie suksesvol gestoor."
COM_CONFIG_SESSION_SETTINGS="Sessie Instellings"
COM_CONFIG_SITE_SETTINGS="Webwerf Instellings"
COM_CONFIG_XML_DESCRIPTION="Konfigurasie Bestuurder"
COM_CONFIG_MAIL_SETTINGS="E-pos Instellings"
COM_CONFIG_METADATA_SETTINGS="Metadata Instellings"
COM_CONFIG_CACHE_SETTINGS="Kas Instellings"
COM_CONFIG_COMPONENT_FIELDSET_LABEL="Komponent"
COM_CONFIG_COOKIE_SETTINGS="Koekie Instellings"
COM_CONFIG_DATABASE_SETTINGS="Database Instellings"
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_NAME_LABEL="Database Naam"
COM_CONFIG_FIELD_COOKIE_PATH_LABEL="Koekie Gidspad"
COM_CONFIG_FIELD_COOKIE_DOMAIN_LABEL="Koekie Domein"
COM_CONFIG_FIELD_CACHE_TIME_LABEL="Kas Tyd"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_SECURE_LABEL="SMTP Sekuriteit"
COM_CONFIG_FIELD_METALANGUAGE_LABEL="Webwerf Meta Taal"
COM_CONFIG_FIELD_OFFLINE_MESSAGE_LABEL="Aflyn Boodskap"
COM_CONFIG_FIELD_SECRET_DESC="Hierdie is 'n outo-genereerde, unieke alfanumeriese kode vir elke Joomla! installasie. Dit word gebruik vir sekuriteits funksies."
COM_CONFIG_FIELD_METADESC_LABEL="Webwerf Meta Beskrywing"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_HOST_LABEL="SMTP Bediener"
COM_CONFIG_FIELD_METAAUTHOR_DESC="Vertoon die outeur meta-merk wanneer artikels besigtig word"
COM_CONFIG_FIELD_SEF_URL_LABEL="Soektog Enjin Vriendelike URLs"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_CACHE_CONSERVATIVE="AAN - Konservatiewe kasseering"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_CACHE_OFF="AF - Kasseering gesper"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_CACHE_PROGRESSIVE="AAN - Progressiewe kasseering"
COM_CONFIG_FIELD_SECRET_LABEL="Geheim"
COM_CONFIG_FIELD_COOKIE_PATH_DESC="Gidspad wat vir die koekies geldig is."
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_HOST_LABEL="Bediener"
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_TYPE_LABEL="Database Tipe"
COM_CONFIG_FIELD_METAAUTHOR_LABEL="Vertoon Outeur Meta-Merk"
COM_CONFIG_GLOBAL_CONFIGURATION="Globale Konfigurasie"
COM_CONFIG_PERMISSION_SETTINGS="Permissie Instellings"
COM_CONFIG_PERMISSIONS="Toestemmings"
COM_CONFIG_FIELD_SESSION_TIME_LABEL="Sessie Lewenstyd"
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_COMPRESSION_DESC="Memcache Kompressie"
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_COMPRESSION_LABEL="Memcache Kompressie"
COM_CONFIG_FIELD_GZIP_COMPRESSION_LABEL="Gzip Bladsy Kompressie"
COM_CONFIG_FIELD_CACHE_LABEL="Kas"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_PORT_LABEL="FTP Poort"
COM_CONFIG="Konfigurasie Bestuurder"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_PASSWORD_LABEL="FTP Wagwoord"
COM_CONFIG_FIELD_HELP_SERVER_LABEL="Hulp Bediener"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_FROM_EMAIL_LABEL="Van e-posadres"
COM_CONFIG_FIELD_CACHE_HANDLER_LABEL="Kas Hanteerder"
COM_CONFIG_FTP_SETTINGS="FTP Instellings"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_ROOT_LABEL="FTP Wortel"
COM_CONFIG_DEBUG_SETTINGS="Debug Instellings"
COM_CONFIG_FTP_SETTINGS="FTP Instellings"
COM_CONFIG_FIELD_FORCE_SSL_LABEL="Forseer SSL"
COM_CONFIG_FIELD_DEBUG_SYSTEM_LABEL="Ontfout Stelsel"
COM_CONFIG_LOCATION_SETTINGS="Plek Instellings"
COM_CONFIG_FIELD_DEBUG_LANG_LABEL="Ontfout Taal"
COM_CONFIG_FIELD_FEED_EMAIL_LABEL="Afvoer e-pos"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_ENABLE_LABEL="Ontsper FTP"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_HOST_LABEL="FTP Bediener"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_FROM_NAME_LABEL="Van Naam"
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_PREFIX_LABEL="Databasis Voorvoegsel"
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_FEED_LIMIT_LABEL="Verstek Afvoer Limiet"
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_USERNAME_LABEL="Databasis Gebruikernaam"
COM_CONFIG_DEBUG_SETTINGS="Ontfout Instellings"
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_ACCESS_LEVEL_LABEL="Verstek Toegangsvlak"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_USERNAME_LABEL="FTP Gebruikernaam"
COM_CONFIG_FIELD_ERROR_REPORTING_LABEL="Fout Raporteering"
COM_CONFIG_FIELD_SESSION_HANDLER_LABEL="Sessie Hanteerder"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_ROOT_LABEL="FTP Wortel"
COM_CONFIG_FIELD_SEF_REWRITE_LABEL="Apache mod_rewrite Herskryf-Enjin"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_SECURE_DESC="Kies die sekuriteitsmodel wat jou SMTP bediener gebruik."
COM_CONFIG_FIELD_FTP_ROOT_LABEL="FTP Wortel"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SENDMAIL_PATH_LABEL="Sendmail Gidspad"
COM_CONFIG_FIELD_METAKEYS_LABEL="Webwerf Meta Sleutelwoorde"
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_LIST_LIMIT_LABEL="Verstek Lys Limiet"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_PASSWORD_DESC="Tik jou FTP wagwoord hier in"
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_EDITOR_LABEL="Verstek Redigeerder"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_AUTH_LABEL="SMTP Bekragtiging"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_HOST_DESC="Tik die naam van die SMTP bediener hier in."
COM_CONFIG_FIELD_LOG_PATH_LABEL="Gidspad na Staaf Vouer"
COM_CONFIG_ERROR_CONFIGURATION_PHP_NOTUNWRITABLE="Kon nie configuration.php onskryfbaar maak nie"
COM_CONFIG_ERROR_CONFIGURATION_PHP_NOTWRITABLE="Kon nie configuration.php skryfbaar maak nie."
COM_CONFIG_HELPREFRESH_SUCCESS="Die Hulp Webwerwe lys is hernu."
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_SENDMAIL="Sendmail"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_SYSTEM_DEFAULT="Stelsel Verstek"
COM_CONFIG_SEO_SETTINGS="SEO Instellings"
COM_CONFIG_SERVER="Bediener"
COM_CONFIG_SERVER_SETTINGS="Bediener Instellings"
COM_CONFIG_SYSTEM_SETTINGS="Stelsel Instellings"
COM_CONFIG_SYSTEM="Stelsel"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_MAXIMUM="Maksimum"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_SIMPLE="Eenvoudig"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_MAILER_LABEL="Posprogram"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_NONE="Geen"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_PASSWORD_DESC="Tik die wagwoord vir die SMTP bediener in"
COM_CONFIG_ERROR_REMOVING_SUPER_ADMIN="Jy kan nie jou eie Super Admin toegangsregte remove nie."
COM_CONFIG_ERROR_WRITE_FAILED="Kon nie na die konfigurasie lêer skryf nie"
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_FEED_LIMIT_DESC="Kies die aantal inhoud items om in die afvoer(e) te vertoon."
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_LIST_LIMIT_DESC="Stel die verstek lengte van lysste vir alle gebruikers in die Beheer Paneel"
COM_CONFIG_ACTION_ADMIN_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om enige aksies oor die hele werf uit te voer ongeag van enige ander toegangsreg-instellings."
COM_CONFIG_ACTION_CREATE_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om enige inhoud in enige ekstensie te skep."
COM_CONFIG_ACTION_DELETE_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om enige inhoud te skrap in enige ekstensie."
COM_CONFIG_ACTION_EDIT_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om enige inhoud in enige ekstensie te redigeer"
COM_CONFIG_ACTION_EDITOWN_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om enige inhoud wat hulle besit in enige ekstensie te redigeer"
COM_CONFIG_ACTION_EDITSTATE_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om die state van enige inhoud in enige ekstensie te redigeer"
COM_CONFIG_ACTION_LOGIN_ADMIN_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om in die agterent administrateur werf in te teken."
COM_CONFIG_ACTION_LOGIN_SITE_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om in die voorent werf in te teken."
COM_CONFIG_ACTION_MANAGE_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om toegang tot alle areas in die agterent administrateur-werf te verkry, behalwe die Globale Konfigurasie"
COM_CONFIG_ERROR_COMPONENT_ASSET_NOT_FOUND="Die bate vir die komponent kon nie gevind word nie. Toegangsregte is nie gestoor nie."
COM_CONFIG_ERROR_HELPREFRESH_ERROR_STORE="Die nuwe Hulp Werf lys kon nie gestoor word nie"
COM_CONFIG_ERROR_HELPREFRESH_FETCH="Die huidige Hulp Werf lys kon van van die afgeleë bediener onttrek word nie"
COM_CONFIG_ERROR_ROOT_ASSET_NOT_FOUND="Die bate vir globale konfigurasie kon nie gevind word nie. Toegangsregte is nie gestoor nie."
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_ACCESS_LEVEL_DESC="Kies die verstek toegangsvlak vir nuwe inhoud, menu items, en ander items wat op jou werf geskep is."
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_EDITOR_DESC="Kies die verstek teks redigeerder vir jou werf. Geregistreerde Gebruikers sal dit in hulle persoonlike gegewens se voorkeure kan wysig, indien jy hierdie opsie toelaat."
COM_CONFIG_FIELD_SERVER_TIMEZONE_LABEL="Bediener Tyd Zone"
COM_CONFIG_FTP_DETAILS_TIP="Vir die opdateer van jou configuration.php lêer, sal Joomla! hoogs waarskynlik jou FTP rekening gegewens benodig. Tik hulle asseblief in die vorm-velde hieronder."
COM_CONFIG_FIELD_CACHE_DESC="Kies of kas ontsper or gesper moet wees."
COM_CONFIG_FIELD_CACHE_DESC="Sper of Ontsper die kas en stel die kasseerings-vlak. Konservatiewe vlak: kleiner stelsel kas, Progressiewe vlak (verstek): vinniger, grooter stelsel kas, sluit module verbeeld-kas. Nie gepas vir baie groot webwerwe nie."
COM_CONFIG_FIELD_CACHE_HANDLER_DESC="Kies kas hanteerder na ontsper caching. Native caching mechanism is lêer-gebaseer. Maak asseblief seker dat die kas vouers skryfbaar is."
COM_CONFIG_FIELD_CACHE_TIME_DESC="Die maksimum tyd in minute om 'n kas lêer te stoor voordat dit vervars word."
COM_CONFIG_FIELD_COOKIE_DOMAIN_DESC="Domein om te gebruik vir sessie koekies. Sit 'n '.' voor die domein as die koekie geldig is vir alle sub-domeine."
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_HOST_DESC="Die bedienernaam vir jou databasis, wat jy gedurende die installasie aangegee het. Moenie hierdie waarde wysig nie, behalwe as die absoluut nodig is (soos b.v. wanneer jy die databasis na 'n nuwe voorsiener oordra)."
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_NAME_DESC="Die bedienernaam vir jou databasis, wat jy gedurende die installasie aangegee het. Moenie hierdie waarde wysig nie, behalwe as die absoluut nodig is (soos b.v. wanneer jy die databasis na 'n nuwe voorsiener oordra)."
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_TYPE_DESC="Die databasis tipe in gebruik wat jy gedurende die installasie aangegee het. Moenie hierdie waarde wysig nie, behalwe as die absoluut nodig is (soos b.v. wanneer jy die databasis na 'n nuwe voorsiener oordra)."
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_USERNAME_DESC="Die gebruikernaam vir toegang tot jou databasis wat jy gedurende die installasie aangegee het. Moenie hierdie waarde wysig nie, behalwe as die absoluut nodig is (soos b.v. wanneer jy die databasis na 'n nuwe voorsiener oordra)."
COM_CONFIG_FIELD_DEBUG_SYSTEM_DESC="Indien ontsper, sal diagnostiese inligting, taal vertalings foute en SQL foute (indien enige) vertoon word. Die inligting sal onderaan elke bladsy in die voorent en agterent vertoon word. Dit is nie raadsaam om dit in Ontfout modus te laat wanneer die werf lewendig is nie."
COM_CONFIG_FIELD_ERROR_REPORTING_DESC="Kies die passende raporteerings-vlak uit die aftreklys. Sien die Hulp Skerm vir volle gegewens."
COM_CONFIG_FIELD_FEED_EMAIL_DESC="Die RSS en Atom nuusafvoere sluit die outeur se e-posadres in. Kies Outeur e-posadres om elke outeur se e-posadres (van die Gebruiker Bestuurder) in die nuusafvoer te gebruik. Kies Werf e-posadres om die werf se 'E-pos van'- e-posadres vir elke artikel in the sluit."
COM_CONFIG_FIELD_FORCE_SSL_DESC="Forseer werf toegang oor SSL (https) vir gekiesde areas. Jy sal nie toegang tot daardie areas sonder SSL kry nie. Let op dat jy eerstens SSL moet ontsper sodat jou bediener van die opsie gebruik kan maak."
COM_CONFIG_FIELD_FTP_ENABLE_DESC="Ontsper die ingeboude FTP (File Transfer Protocol) funksie, wat op party bedieners nodig is in plaas van die normale oplaai-funksie van Joomla!"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_HOST_DESC="Tik die naam in van jou FTP bediener"
COM_CONFIG_FIELD_FTP_PORT_DESC="Tik die poort in waardeur FTP toegang sal gee. Die verstek is poort 21."
COM_CONFIG_FIELD_FTP_ROOT_DESC="Die gidspad na die wortel-lêergids van die FTP bediener. Die wortel lêergids is die basis lêergids waarheen die FTP bediener toegang toelaat."
COM_CONFIG_FIELD_FTP_USERNAME_DESC="Die gebruikernaam vir toegang na die FTP bediener."
COM_CONFIG_FIELD_GZIP_COMPRESSION_DESC="kompresseer gebufferde afvoer indien ondersteun."
COM_CONFIG_FIELD_HELP_SERVER_DESC="Kies die naam van die hulp bediener van waar jou stelsel die hulp-skerms sal vertoon."
COM_CONFIG_FIELD_LOG_PATH_DESC="Vir stawing van Joomla!, gee Asseblief 'n vouernaam aan."
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_FROM_EMAIL_DESC="Die e-posadres wat gebruik sal word om werf e-posse mee te stuur"
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_FROM_NAME_DESC="Die e-posadres naam wat gebruik sal word om werf e-posse mee te stuur"
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_PORT_DESC="Memkas Bediener Poort"
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_PORT_LABEL="Memkas Bediener Poort"
COM_CONFIG_FIELD_METALANGUAGE_DESC="Sit die gekiesde taal in die werf se metadata."
COM_CONFIG_FIELD_OFFLINE_MESSAGE_DESC="'n Boodskap wat in die voorent vertoon word wanneer jou werf van lyn af is."
COM_CONFIG_FIELD_SEF_SUFFIX_LABEL="Voeg Agtervoegsel na die URL"
COM_CONFIG_FIELD_SEF_URL_DESC="Kies of die URL'e optimiseer is vir Soek Engines."
COM_CONFIG_FIELD_SERVER_TIMEZONE_DESC="Kies 'n stad in die lys om die datum- en tyd-vertoon te konfigureer."
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_USERNAME_DESC="Tik die gebruikernaam in vir toegang na die SMTP bediener."
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_HOST_DESC="Memcache Bediener Naam"
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_HOST_LABEL="Memcache Bediener Naam"
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_PERSISTENT_DESC="Aanhoudende Memcache"
COM_CONFIG_FIELD_MEMCACHE_PERSISTENT_LABEL="Aanhoudende Memcache"
COM_CONFIG_FIELD_METADESC_DESC="Gee 'n beskrywing van die gehele Webwerf, sodat dit deur die soek-enjins gebruik kan word. Oor die algemeen is 'n maksimum van 20 woorde optimaal."
COM_CONFIG_FIELD_METAKEYS_DESC="Tik die sleutelwoorde en frases in wat jou webwerf die beste beskryf. Hou sleutelwoorde met komma's apart en plaas frases in enkele aanhalingstekens."
COM_CONFIG_FIELD_DATABASE_PREFIX_DESC="Die voorvoegsel vir jou werf se databasis wat jy gedurende die installeeringproses aangegee het. Moet dit nie verander nie, behalwe as dit absoluut noodsaaklik is, soos bv. wanneer jy jou databasis na 'n nuwe bediener heen verplaas."
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_MAILER_DESC="Kies watter e-pos agent jy wil gebruik om e-pos afkomstig van hierdie webwerf mee te lewer."
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SENDMAIL_PATH_DESC="Voer die gidspad in na die sendmail-program op die bediener."
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_AUTH_DESC="Kies Ja indien jou SMTP bediener SMTP-bekragtiging benodig."
COM_CONFIG_FIELD_MAIL_SMTP_PORT_DESC="Voer die poort-nommer van jou SMTP-bediener in. Gebruik 25 vir meeste onveilige bedieners en 465 of 587 vir meeste veilige bedieners."
COM_CONFIG_FIELD_SEF_SUFFIX_DESC="Indien Ja, sal die stelsel 'n naskrif agteraan die URL byvoeg, gebaseer op die document tipe."
COM_CONFIG_FIELD_SESSION_HANDLER_DESC="Die meganisme wat Joomla! gebruik om gebruikers te indentifiseer nadat hulle m.b.v. nie-permanente koekies vebind het."
COM_CONFIG_FIELD_SITE_NAME_DESC="Voer die naam van jou webwerf in. Dit sal in allerhande plekke gebruik word, soos bv. op die Werf van Lyn af bladsy."
COM_CONFIG_FIELD_SITENAME_PAGETITLES_DESC="Begin alle Bladsy Titels met die werf naam soos in hierdie voorbeeld: My Werf Naam - My Artikel Naam"
COM_CONFIG_FIELD_SITENAME_PAGETITLES_LABEL="Sluit Werfnaam met Bladsytitels in"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_AFTER="Na"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_BEFORE="Voor"
COM_CONFIG_ACTION_LOGIN_OFFLINE_DESC="Laat gebruikers in die groep toe om toegang tot die voorkant werf te kry wanneer die werf van lyn af is."
COM_CONFIG_FIELD_SITE_OFFLINE_DESC="Kies of toegang tot die werf-voorkant beskikbaar is. Indien Ja, sal die werf-voorkant die boodskap hier onder vertoon."
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_DEVELOPMENT="Ontwikkeling"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_DISPLAY_OFFLINE_MESSAGE_CUSTOM="Gebruik pasgemaakte Bookskap"
COM_CONFIG_FIELD_VALUE_DISPLAY_OFFLINE_MESSAGE_LANGUAGE="Gebruik Werftaal Verstek Bookskap"
COM_CONFIG_ERROR_CONFIG_EXTENSION_NOT_FOUND="Die Globale Konfigurasie ekstensie kon nie gevind word nie. Teksfilter instellings is nie gestoor nie."
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_CAPTCHA_DESC="Kies die verstek captcha vir jou werf."
COM_CONFIG_FIELD_DEFAULT_CAPTCHA_LABEL="Verstek Captcha"
COM_CONFIG_FIELD_FILTERS_CUSTOM_BLACK_LIST="Pasgemaakte Swartlys"
COM_CONFIG_FIELD_FILTERS_DEFAULT_BLACK_LIST="Verstek Swartlys"
COM_CONFIG_FIELD_FILTERS_NO_FILTER="Geen Filtreering nie"
COM_CONFIG_FIELD_FILTERS_NO_HTML="Geen HTML nie"
COM_CONFIG_FIELD_FILTERS_WHITE_LIST="Witlys"
COM_CONFIG_FIELD_OFFLINE_IMAGE_DESC="'n Optionele beeld om te vertoon op die verstek aflyn bladsy"
COM_CONFIG_FIELD_OFFLINE_IMAGE_LABEL="Aflyn Beeld"
COM_CONFIG_TEXT_FILTERS="Teks Filters"
COM_CONFIG_FIELD_SITE_DISPLAY_MESSAGE_LABEL="Aflyn Boodskap"
COM_CONFIG_TEXT_FILTER_SETTINGS="Teks Filter Instellings"
JLIB_RULES_SETTING_NOTES="1. Indien jy die instelling wysig, sal dit op hierdie en alle afstammelings-kategorië toegepas word. Let op dat:
Geërf beteken dat die permissisies van die Ouer kategorie gebruik sal word as daar 'n Ouer kategorie, of as daar nie 'n Ouer kategorie is nie, die komponent s'n gebruik sal word.
Gewyer beteken dat ongeag wat die globale konfigurasie of Ouer kategorie instelling is, die groep wat geredigeer word nie hierdie aksie binne-in die komponent sal toepas nie.
Toegelaat beteken dat die groep wat geredigeer word, die aksies vir hierdie binne-in die komponent sal toepas (maar as dit in konflik met die Ouer-kategorie of Komponent instelling is, sal dit geen verskil maak nie; 'n konflik sal aangetoon word met Nie Toegelaat nie (Gesluit) onder Berekende Instellings).
2. Indien jy 'n nuwe instelling kies, kliek op Stoor om die berekende instellings te vervars."
COM_CONFIG_TEXT_FILTERS_DESC="Hierdie teksfilter instellings sal op alle teksredigeervelde toegepas word wat deur gebruikers in die gekose groepe bygedra is. .
Hierdie filtreer-opsies gee meer beheer over die HTML wat jou inhoud-verskaffers bydra. Jy kans so streng of liberaal wees soos jy wil. Die verstek instellings gee goeie beskerming teen algemene HTML-kode webwerf aanvalle."
COM_CONFIG_FIELD_SESSION_TIME_DESC="Outomatiese uitlog van 'n Gebruiker na 'n tydsduur van die aangegewe aantal minute. Moenie te hoog stel nie."
COM_CONFIG_FIELD_SITE_DISPLAY_MESSAGE_DESC="Vertoon, aldan nie, 'n frontend boodskap wanneer die werf is van lyn af is. Die pasgemaakte van-lyn-af boodskap gebruik die waardes wat in die 'Pasgemaakte boodskap'-veld gedefineer is. Die taal van die van-lyn-af boodskap is die waarde wat in die werf taal ini-lêer gedefineer is."
COM_CONFIG_FIELD_SEF_REWRITE_DESC="Kies om jou bediener se herskryf-enjin te gebruik om URL'e mee te vang wat aan spesifieke voorwaardes voldoen, en hulle te herskryf soos aangedui. Beskikbaar vir IIS 7 en Apache.
Apache gebruikers!
Hernoem htaccess.txt na .htaccess
IIS 7 gebruikers!
Hernoem web.config.txt na web.config en installeer die IIS URL Rewrite Module voor aktiveering.
"
; TBT:
COM_CONFIG_FIELD_DEBUG_LANG_DESC="Select whether the debugging indicators (**...**) or (??...??) for the Joomla! Language files will be displayed. Debug Language will work without Debug System being activated, but you will not get the additional detailed references that will help you correct any errors."
COM_CONFIG_FIELD_METAVERSION_DESC="Vertoon die Joomla! versie nommer in die gegenereerde meta-merk."
COM_CONFIG_FIELD_METAVERSION_LABEL="Vertoon Joomla! Versie"